Daar is min dinge soos 'n Afrikaase sê ding, 'n Afrika sonsak, 'n Suid-Afrikaanse wyn of 'n Suid-Afrikaanse jy. Eg_Ek staan vir die mooi van die mensdom. Kom vind aanklank by die egte Suid-Afrikaanse jy !
Neem asseblief kennis, al die hemde word self deur Eg_Ek gedruk daarom is ons lewer tyd ongeveer 10 werksdae. Dit verseker jy kry, 'n kwaliteit, eg-afrikaanse produk.
Kontak ons gerus :
Choosing a selection results in a full page refresh.